Blanke dame soek blanke onafhanklike man vir vriendskap - Pietermaritzburg

Thursday, 14 February 2019
No photo

Item details

City: Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
Offer type: For Free

Contacts

Contact name Ange
Phone 0657212394

Item description

Blanke, 42jarige dame en enkel ouer op soek na vriendskap met 'n BLANKE man, enige ouderdom, solank jy 'n sin vir humor het en finansieel onafhanklik is met ander woorde 'n werk van jou eie want ek verdien net genoeg om vir my en my seun te sorg. Ek soek nie nog 'n kind nie, ek soek ordentlike grootmens geselskap en iemand om lekker mee te gesels en kuier. As daar so 'n opregte en ordentlike boereseun van enige ouderdom (ouer as 42) daar buite is in my omgewing kan jy my kontak op 065 721 2394 na ure. My naam is Ange. Sal foto stuur aan die regte persoon